Al Lettieri

Al Lettieri
Geboorte (1928-02-24)24 Februarie 1928
Sterfte 18 Oktober 1975 (op 47)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1958–75
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Al Lettieri (24 Februarie 1928 – 18 Oktober 1975) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Where Eagles Dare (1968), The Godfather (1972), The Getaway (1972), en McQ (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy